Drie redes hoekom jy nou moet aansluit!
1
Radio Netwerk
Die Sektor beskik tans oor `n baie suksesvolle radionetwerk. Met die sektorradio is jy 24/7 in kontak met die SAPD asook baie ander sektorlede.
2
Patrollie dienste
Saam doen ons gereeld patrollies om die Noord veilig te hou. Ons benodig jou om ons te help – hoe meer hande (of eerder oë) hoe minder werk vir almal en hoe veiliger ons Noord!
3
Mobilitate
Mobilitate
(fout rapportering)
Mobilitate is committed to provide a FREE yet effective communication and collaboration platform to ALL Community Policing Forums (CPF’s) in South Africa to help with the fight against crime.



